0 Meanings
Add Yours
Follow
Share
Q&A
Saggies Lyrics
Saggies op ha lippe
My hande op ha heupe
Sy move dan nou soe lekker
But they can do it better
Sy kry liss smaak hom plus, sys bevis ek gaan net miss
Is die Temple (hooya)
Mr. Werkom (aii)
Arreverend en Mr. Gham
Waar was jy geister by Mr. Stifler (aii)
Arreverend sy kap ha bene (aii hene jy)
Kry jou learning voor jy my ry
Hello jy hy weet ons het Lyn
Temple boys al op ha lippie al op ha heupe
Vol vir ons
Ek gee op en sy gee af
Ek se bik laat ek jou straaf
En my loop is in jou mag
En ek doen dit in die day
Is dit bo die broe se lig
En sy bel die fone is af
(Aiii jy)
Ek se jy Jung king Dalla manka op die biet temple Boys moer dit uit Dalla lekker op die bus (ai gene jy)
My hande op ha heupe
Sy move dan nou soe lekker
But they can do it better
Sy kry liss smaak hom plus, sys bevis ek gaan net miss
Mr. Werkom (aii)
Arreverend en Mr. Gham
Waar was jy geister by Mr. Stifler (aii)
Arreverend sy kap ha bene (aii hene jy)
Hello jy hy weet ons het Lyn
Temple boys al op ha lippie al op ha heupe
Vol vir ons
Ek se bik laat ek jou straaf
En my loop is in jou mag
En ek doen dit in die day
Is dit bo die broe se lig
En sy bel die fone is af
(Aiii jy)
Ek se jy Jung king Dalla manka op die biet temple Boys moer dit uit Dalla lekker op die bus (ai gene jy)
Add your song meanings, interpretations, facts, memories & more to the community.