3 Meanings
Add Yours
Follow
Share
Q&A
TIENERAKSIE EINDE Lyrics
tienerangs was 'n hoe muur om teen uit te klim
net om weer vas te sit in die hakkiesdraad
wat die naiwïteit is
dit raas al fokken jare
wit kinders van Afrika
dankbaar wees dat jul nog leef
wat maak jul hier
en waar kom jul vandaan?
ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oë te staar
die weer is plesierig hier
daar's net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie
selfmoord het baie van ons weggedra
drank en die duiwel het gesorg vir die res
massiewe koopkrag, maar wanaangepas
viva!
viva die middelklas!
die waarheid lê daar buite
maar al die leuens bly hier binne in ons
kwaadaardige gewas
ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oe te staar
Die weer is plesierig hier
daar's net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie
net om weer vas te sit in die hakkiesdraad
wat die naiwïteit is
dit raas al fokken jare
wit kinders van Afrika
dankbaar wees dat jul nog leef
wat maak jul hier
en waar kom jul vandaan?
ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oë te staar
die weer is plesierig hier
daar's net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie
selfmoord het baie van ons weggedra
drank en die duiwel het gesorg vir die res
massiewe koopkrag, maar wanaangepas
viva!
viva die middelklas!
die waarheid lê daar buite
maar al die leuens bly hier binne in ons
kwaadaardige gewas
ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oe te staar
Die weer is plesierig hier
daar's net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie
Song Info
Submitted by
cinabeat On Aug 19, 2009
More Fokofpolisiekar
HEIDEN HEILAND
BEL VIR MIDDELVINGER
Tussen Die Krake
AS JY MET VUUR SPEEL SAL JY BRAND
MAAK OF BRAAK
Add your song meanings, interpretations, facts, memories & more to the community.
for some reason when this song plays i cannot help but scream and get the urge to rebel against everything i disagree with.
Thats true ey ^_\\ and dont u just luv it?
Ek dink wat hierdie amazing song vir my beteken is dat tieners nie 'n maklike lewe het nie en ook nie gehad het nie. Hunter beskryf net hoe moeilik dit was vir wit tiener was om groot te word in daai tyd in Suid Afrika. So onseker van jouself