1 Meaning
Add Yours
Follow
Share
Q&A

MAAK OF BRAAK Lyrics

tuisgemaakte sosiale-wapen, onbekende handgebare
dooie mense maak asof hulle my ken.
in die begrafplaas waar ek bly lag al die geraamtes vir my
maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
drink nou hierdie bloed van my. dis al wat ek het wat jy kan kry
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny
sê net dit lyk mooi
die ewige kind agter in my kop bewe benoud
en krap oop sy toegestikte mond
nes stilgebore babas huil ek nie oor die onregverdigheid
van die lewe nie. niemand lewe rêrig nie.
ek het al my kos en geheime opgegooi
sê net dit lyk mooi sê net dit lyk mooi
ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink
sê net dit lyk mooi sê net ek is mooi
paniekbevange angstig en alleen
prins van donkerte ek dien myself alleen
1 Meaning

Add your song meanings, interpretations, facts, memories & more to the community.

Add your thoughts...
Cover art for MAAK OF BRAAK lyrics by Fokofpolisiekar

This song is awesome!!! Basically I think it's about the world being completely fucked and no matter how hard we try, there's absolutely nothing we can do about it (nes stilgebore babas huil ek nie oor die onregverdigheid van die lewe nie. niemand lewe rêrig nie.)

 
Questions and Answers

Ask specific questions and get answers to unlock more indepth meanings & facts.

Ask a question...