1 Meaning
Add Yours
Follow
Share
Q&A

AS JY MET VUUR SPEEL SAL JY BRAND Lyrics

elke oggend is ek in die hel
ek word wakker en die vlamme brand my vel
sal ek ooit rêrig kan opstaan en nie my bed mis nie
gee my alkohol, gee my 'n lewe
gee vir my raad; gee vir my 'n rede
sodat ek kan opstaan, verlore gebore
elke keer as ek glimlag raak dit net swaarder
kan ek ophou lewe na vandag
als is weg draai jou ander skouer dan's als reg
hoekom raak ek so kwaad? ek vind ek raak so kwaad
en ek skree god, maar dis niks werd nie
daar is iets beeldskoon in die donker nag
1 Meaning

Add your song meanings, interpretations, facts, memories & more to the community.

Add your thoughts...
Cover art for AS JY MET VUUR SPEEL SAL JY BRAND lyrics by Fokofpolisiekar

Afrikaanse Punk musiek Depressief soos ‘n sterlose nag

Verlore gebore beskryf ‘n hele generasie Afrikaners na 1994

 
Questions and Answers

Ask specific questions and get answers to unlock more indepth meanings & facts.

Ask a question...