ons kan halfies gaan
langs Tafelberg af ry
terwyl die son sak
doen dit nou
en ons kan kyk wat gebeur
sal in elk geval
die geld wat ek het spandeer
'n doodloop aand
van 'n doodloop maand
van 'n baie onbesonderse jaar
my duiwels sal selfsugtig
by my waak
'n vliegtuig verlaat Kaapstad Internasionaal
los dit vir later
'n plan B
jy weet hoe dit werk
enige oomblik kan een van ons vrek
wat jy begin het moet klaar
iemand word altyd in die steek gelaat
dit raak erger voor dit gesond kan raak dis jy
jy het hulle hier ingelaat
my duiwels sal nou snoesig
by my slaap
ek lê oop oë
doodstil en wag
vir 'n kans om te ontsnap
om werklik gered te word
moet jy eers op die rand staan
ek is nie 'n welsyn saak nie
dit mag dalk so lyk
hoe konstruktief is negatiewiteit
wat het ek bereik?
my toekoms ruineer
om my hedendaag te preserveer


Lyrics submitted by cinabeat

BEL VIR MIDDELVINGER song meanings
Add your thoughts

2 Comments

sort form View by:
  • +1
    General CommentThanks for uploading all these lyrics, cinabeat. Beste(eerste) afrikaanse punk-rock band ooit. Niemand kom naby hulle nie.
    Tachonon October 27, 2009   Link
  • +1
    General CommentTachon,thaz so so true,here in CG most people just dnt c the talent,these guys r the best
    Sorrowlesson December 21, 2009   Link

Add your thoughts

Log in now to tell us what you think this song means.

Don’t have an account? Create an account with SongMeanings to post comments, submit lyrics, and more. It’s super easy, we promise!

Back to top
explain