tienerangs was 'n hoe muur om teen uit te klim
net om weer vas te sit in die hakkiesdraad
wat die naiwïteit is
dit raas al fokken jare
wit kinders van Afrika
dankbaar wees dat jul nog leef
wat maak jul hier
en waar kom jul vandaan?
ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oë te staar
die weer is plesierig hier
daar's net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie
selfmoord het baie van ons weggedra
drank en die duiwel het gesorg vir die res
massiewe koopkrag, maar wanaangepas
viva!
viva die middelklas!
die waarheid lê daar buite
maar al die leuens bly hier binne in ons
kwaadaardige gewas
ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oe te staar
Die weer is plesierig hier
daar's net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie


Lyrics submitted by cinabeat

TIENERAKSIE EINDE song meanings
Add your thoughts

3 Comments

sort form View by:
  • +1
    General Commentfor some reason when this song plays i cannot help but scream and get the urge to rebel against everything i disagree with.
    cinabeaton August 25, 2009   Link
  • 0
    General CommentThats true ey ^_\\\
    and dont u just luv it?
    Sorrowlesson December 21, 2009   Link
  • 0
    My InterpretationEk dink wat hierdie amazing song vir my beteken is dat tieners nie 'n maklike lewe het nie en ook nie gehad het nie. Hunter beskryf net hoe moeilik dit was vir wit tiener was om groot te word in daai tyd in Suid Afrika. So onseker van jouself
    brokenswallowon July 04, 2011   Link

Add your thoughts

Log in now to tell us what you think this song means.

Don’t have an account? Create an account with SongMeanings to post comments, submit lyrics, and more. It’s super easy, we promise!

Back to top
explain