tuisgemaakte sosiale-wapen, onbekende handgebare
dooie mense maak asof hulle my ken.
in die begrafplaas waar ek bly lag al die geraamtes vir my
maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
drink nou hierdie bloed van my. dis al wat ek het wat jy kan kry
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny
sê net dit lyk mooi
die ewige kind agter in my kop bewe benoud
en krap oop sy toegestikte mond
nes stilgebore babas huil ek nie oor die onregverdigheid
van die lewe nie. niemand lewe rêrig nie.
ek het al my kos en geheime opgegooi
sê net dit lyk mooi sê net dit lyk mooi
ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink
sê net dit lyk mooi sê net ek is mooi
paniekbevange angstig en alleen
prins van donkerte ek dien myself alleen


Lyrics submitted by cinabeat

MAAK OF BRAAK song meanings
Add your thoughts

1 Comment

sort form View by:
  • 0
    General CommentThis song is awesome!!! Basically I think it's about the world being completely fucked and no matter how hard we try, there's absolutely nothing we can do about it (nes stilgebore babas huil ek nie oor die onregverdigheid van die lewe nie. niemand lewe rêrig nie.)
    psycho1Bitchon December 17, 2009   Link

Add your thoughts

Log in now to tell us what you think this song means.

Don’t have an account? Create an account with SongMeanings to post comments, submit lyrics, and more. It’s super easy, we promise!

Back to top
explain