Know something about this song or lyrics? Add it to our wiki.
lei my Jesus
vat my hand
bewaar my Jesus
met U tere liefde
hier in my hart
wyl ek slaap
vorm my Jesus
deur U hand
leer my Jesus
om die pad te volg
met U lig in my hart
na U troon

behoed my deur die nag
laat U Gees my steeds bybly
verkwik my siel met liefde
'n rots van geloof binne my

lei my Jesus
vat my hand
bewaar my Jesus
met U tere liefde
hier in my hart
wyl ek slaap
vorm my Jesus
deur U hand
leer my Jesus
om die pad te volg
met U lig in my hart
na U troon


Lyrics submitted by Karl

Lei My song meanings
Add your thoughts

No Comments

sort form View by:
  • No Comments

Add your thoughts

Log in now to tell us what you think this song means.

Don’t have an account? Create an account with SongMeanings to post comments, submit lyrics, and more. It’s super easy, we promise!

Back to top
explain